Friday, October 18, 2024
HomePodcastsRSG Landbou: 24 September 2024 - geborg deur Pioneer Saad

RSG Landbou: 24 September 2024 – geborg deur Pioneer Saad

-

Talle besproeiingsboere van die Noord-Kaap moet rouwater vir hul boerderye gebruik. Die nuwe prysstrategie vir rouwater is onlangs gepubliseer en daarmee saam die veranderinge vir die volgende tydperk. Hannes de Wet van Agri Noord-Kaap beantwoord ‘n paar vrae hieroor.

Ons gesels ook met Abi Messelaar van die National African Farmers Union in die Noord-Kaap. Hulle het in 2022 voerbanke beskikbaar gestel waar boere goedkoop voer vir hul vee kan koop. Ons hoor waar staan sake nou.

Jy kan ook uitsien na ons eerste bydraes vanaf Nampo Kaap.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer Saad.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

The fight against bovine brucellosis: Is there a solution?

Estimated reading time: 6 minutes Brucellosis is a notifiable zoonotic disease that requires immediate reporting upon a positive laboratory result in cattle. An electronic survey revealed...