Die Mpumalanga Pluimveeklub se haneskou kon vanjaar met 120 inskrywings spog. Jaco van Wyk gesels oor die sukses van dié skou.
Die ontwikkeling van nuwe saadaartappelvariëteite is noodsaaklik vir produsente en ons hoor wat Gerhard Posthumus van Wesgrow hieroor te sê het.
Alhoewel die warmer weer naby voel, bly dit winter vir ons beeste en mag die belangrikheid van aanvullings nie onderskat word nie. Johan Mouton van Molatek gee raad.
Verder vind ons meer uit oor Progen Sussex se veiling van 29 Augustus in Parys.
#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.
Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.
RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.
Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
Luister hier na vorige uitsendings.