RSG Landbou: 16 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Wat is die invloed van stertsny op die gedrag van lammers? Prof Schalk Cloete van die Universiteit Stellenbosch het tydens die 54ste kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde hieroor gesels.

Dr Helet Lambrechts, van dieselfde Universiteit, het ook as spreker opgetree oor die navorsing wat hulle doen op vrotpootjie by skape.

Ons hoor ook wat van die studente oor die kongres te sê gehad het.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die Outeniqua-navorsingsplaas se vleisbeesproduksiestelsel

Estimated reading time: 10 minutes Melkprodusente het soms ekstra droëlandweiding beskikbaar en wil dan ’n...

The basic principles of reproduction management

Estimated reading time: 8 minutes Profitable milk production and the genetic improvement of a dairy...

Fermentation in the cheesemaking process

Estimated reading time: 5 minutes Cheese is a naturally fermented dairy product. The cheesemaking process...

Roof- en probleemdiere op Suid-Afrikaanse plase

Estimated reading time: 5 minutes Veeboerdery is ‘n belangrike skakel in Suid-Afrika se voedselsekerheidsketting, maar...