RSG Landbou: 13 Junie 2024 – geborg deur BKB

Ons kry terugvoer vanaf die RPO Noord-Kaap-kongres wat onlangs in Kimberley plaasgevind het. Die uittredende voorsitter, Koning Scholtz, praat oor die produsent en die rol van dié produsente-organisasie, veral in moeilike tye. Brand du Toit, die nuutverkose voorsitter, fokus op die pad vorentoe.

Dan het die Royal skou nie vanjaar, soos beplan, op hul nuwe terrein naby Pietermaritzburg plaasgevind nie, maar daar was wel ‘n paar veranderings. Angus Williamson verduidelik.

Izak Hofmeyr het ook met Jan de Jong, interrasbeoordelaar by die Royal skou, gesels en terugvoer gekry oor die Interraskampioenskap.

Ons het ook soos gewoonlik nuus oor die weer en vleispryse.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die onskatbare voedingswaarde van soja-oliekoek

Estimated reading time: 4 minutes Soja-oliekoek bly een van die heel belangrikste insluitingskomponente in...

Managing Newcastle disease: Proactive poultry disease strategies

Estimated reading time: 5 minutes Newcastle disease is a serious viral infection caused by...

Building blocks of a layer farm for commercial egg production

Estimated reading time: 10 minutes Alan Saunders, former president of the Southern African Poultry...

Organisational rights of trade unions

Estimated reading time: 5 minutes Many employers are unaware that in terms of the...