RSG Landbou: 10 April 2024 – geborg deur BKB

Spoorminerale speel ‘n belangrike rol by dierevoeding en wanneer daar ‘n tekort is, moet die korrekte aanvulling gegee word. Alheit du Toit van Feedtek gee raad.

Agricol se gewilde Groendag word die einde van dié maand weer buite Potchefstroom aangebied en ons gesels met Joubert Swanepoel hieroor.

Verder praat ons met Hannelet Jordaan van BKB se DSS-diens oor die voordele van data-analise en -interpretasie vir die veeprodusent.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Eienaarskap van lewendehawe: Die regte en verpligtinge van plaasbewoners

Estimated reading time: 4 minutes Vir enigeen wat met lewendehawe boer is dit, bo en...

Op die skeerplatform: Goeie praktyke in die skeerseisoen

Estimated reading time: 6 minutes Wanneer die skeerseisoen op die plaas aanbreek, is ordelikheid, deeglike...

Rotavirus: The cause of severe diarrhoea in young calves

Estimated reading time: 5 minutes Newborn calves often present with diarrhoea, which leads to sizable...

Werkstye en rustye op Suid-Afrikaanse plase

Estimated reading time: 4 minutes In Suid-Afrika word plaaswerkers se werksure hoofsaaklik bepaal deur Sektorale...