RPO praat oor rooivleismarkte

Estimated reading time: 1 minute

Verskeie faktore het die afgelope tyd ‘n impak op rooivleismarkte gehad. Dr Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (Nasionale RPO), brei hieroor uit en fokus veral op die effek van bek-en-klouseer (BEK) en hoe dit vermoedelik gaan uitspeel.

Kyk nou na hierdie onderhoud op Plaas TV.

Die Departement van Landbou in die Noordwes gaan binnekort diere in dié provinsie vir BEK begin inent. Lees meer hieroor.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Nasionale RPO. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

Related

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en ons ontvang die nuuste wolmarkverslag. Gemmerbedryf Niks...

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...

RSG Landbou: 2 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Aartappels SA se navorsingwerk, Suid-Afrika se appel- en peerbedryf betree 'n opwindende nuwe hoofstuk...