Die derde aanbieding van Nampo Kaap, en die grootste nóg, het onlangs plaasgevind. ‘n Rekord van 32 640 besoekers het Bredasdorp Park oor dié vier dae besoek. Plaas TV het ook die geleentheid bygewoon en met ‘n paar rolspelers in die bedryf gepraat. Bly ingeskakel vir terugvoer hieroor.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
View other Plaas TV episodes.