In Dinsdag, 7 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA gesels oor wintertoestande en wat nog voorlê.
- Johan gesels met Judi Rosenstrauch van Envarto oor dermgesondheid by jong diere.
- Dr Corrie Swanepoel van die LNR-Natuurlike Hulpbronne en Landbou-ingenieurswese, gesels oor grondgesondheid en waarom organiese materiaal saak maak.
- Dr Hannalien Meyer gesels in AFMA se maandelikse praatjie oor mikotoksiene.
Hierdie week se LandbouRadio word aan jou gebring deur BKB – die tuiste van landbou.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.