LandbouRadio: 4 September 2026

In Vrydag, 4 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met ‘n stewige landbounuusbulletin.
  • ⁠Koos du Pisanie gesels met Janine Byleveld van Agri Noord-Kaap oor Agri SA se toep, Agri Spoor, en hoe boere en die gemeenskap dit kan gebruik.
  • ⁠Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor die belangrikheid van biesmelk vir immuniteit.
  • ⁠Carel Chalmers, bemarker by Vleissentraal Bosveld, vertel meer oor die Nu Alcade-produksieveiling wat op 24 September plaasvind.
  • Pieter Möller het met die organiseerder van Agri Postmasburg, Gene Bredenkamp, gesels oor hulle boeredag wat op 17 September aangebied word.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Tick the right boxes for a successful breeding season

Estimated reading time: 6 minutesHeifers entering their first breeding season require additional management. Although...

Artikel 9 en BEK-inenting: Wat boere moet weet

Estimated reading time: 7 minutesDie nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer (BEK), wat ingevolge Artikel...

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos,...

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...