LandbouRadio: 3 Junie 2026

In Woensdag , 3 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons begin die program met Leon die skaapherder en sy Woensdagwenk wat handel oor die skaap se rumen.
  • Elroy van Heerden-Mays van Media Xpose vertel meer oor sy werk as ‘n raakprater, spesifiek die werk wat hy vir die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisaie en die bevordering van varkvleis doen.
  • Die gewilde mnr Kwagga gesels oor landbou-onderrig op skoolvlak.
  • Johan praat met Christine Leighton van Melk SA se Verbruikersprojek oor Wêreldmelkdag.
  • ⁠Carin Venter van Plaas Media het by die onlangse derde wynberaad met Christoph Tomet van Switserland gesels oor sy indrukke van Suid-Afrikaanse wyn.
  • ⁠Yolandi Botha, ‘n ekonoom by Vinpro, vertel van die winsgewendheidsanalises wat Vinpro jaarliks doen en ook wat ‘n landbou-ekonoom by die organisasie doen.
  • ⁠Johan herinner aan die geleentheid wat aspirant afslaers het om nog tot einde Julie deel te neem aan die uitkloprondte in Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...