In Vrydag, 26 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Ons spring weg met ‘n plaasvars landbounuusbulletin.
- Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor wat gebeur met bosluise in die winter.
- Carin Venter van Plaas Media gesels met Pierre van der Vyver, uittredende hoof van The House of Fibre, oor sy loopbaan en uittrede in die sybokhaarbedryf.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
