LandbouRadio: 22 Mei 2026

In Vrydag, 22 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met ‘n vars landbounuusbulletin.
  • Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor brusellose in beeste.
  • HG Human vertel van die Noord-Kaap Veldramprojek en hulle veiling op 27 Mei by die Kenhardt-hotel.
  • Naudé Pienaar van Agri Noordwes het tydens Nampo met Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels oor die toestand van infrastruktuur in die provinsie.
  • ⁠Jimmy Roberts, een van die verkopers by die Royal Genetics-produksieveiling, vertel meer oor die drie bokrasse wat onder die hamer kom. Dis die derde veiling van sy soort en word op 29 en 30 Mei deur Brocor aangebied.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...