LandbouRadio: 21 April 2026

In Dinsdag, 21 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • FP Coetzee, bestuurder van inligting en streeksdienste by Aartappels SA, gesels oor die nuutste verwikkelinge in die aartappelmark.
  • Johan gesels met Karla Zietsman, algemene bestuurder van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, oor die huidige voorkoms van siektes in die varkbedryf.
  • Eloff van der Spuy, besigheidsontwikkelingsbestuurder by Santam, gesels oor lewendehawe-versekering.
  • ⁠Pierré Vlok neem ons op ‘n nostalgiese reis na slagdag op die plaas.
  • ⁠Kuilvoerkonsultant, Richardt Venter, gesels oor mikotoksiene in kuilvoer.
  • ⁠Wandile Sihlobo, hoofekonoom by Agbiz, praat oor trekker- en ander implementverkope oor die laaste 14 maande.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos,...

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...