LandbouRadio: 2 September 2026

In Woensdag, 2 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Eerste aan die woord is Leon die skaapherder met sy Woensdagwenk, en die keer praat hy oor voorbereiding vir somersiektes.
  • ⁠Johan gesels met Shaun Welmans van Agri Skills Transfer oor die bou van ‘n toekoms in landbou en watter studiemodelle hulle hiervoor aanbied.
  • ⁠Isak Staats van BKB gesels met Deidré Louw van Plaas Media oor die wolbedryf in Suid Afrika, spesifiek hoe wolmarkte oor tyd ontwikkel het en hoe dinge vandag daar uit sien.
  • ⁠Dr Bobby van der Westhuizen van SA Stamboek gesels oor hulle Trailblazer-geleentheid wat in Oktober in Bloemfontein gaan plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...