LandbouRadio: 18 Augustus 2025

Dis wat op jou wag in Maandag, 18 Augustus, se LandbouRadio:

  • In die gees van Vrouemaand, deel ons met jou die insprirende verhaal van Amoré Viljoen, ‘n dinamiese vroueplaasbestuurder van Lakeview Farm naby Villiersdorp.
  • Kobus Anderson, senior navorser by die Landbounavorsingsraad, bespreek die meganisering van reënwateroes vir volhoubare voedselproduksie in landelike gebiede van Suid-Afrika.
  • Die voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, Jakkals le Roux, praat oor ‘n skynbare toename in plaasaanvalle in dié provinsie.
  • En professor Johan Willemse ontleed vir ons die jongste ekonomiese verwikkelinge.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 22 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Dinsdag, 22 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:⁠Johan gesels met...

LandbouRadio: 21 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Maandag, 21 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Clarissa Pienaar van...

LandbouRadio: 18 September 2026

In Vrydag, 18 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin.⁠Johan gesels met Paul van Rooyen van...