LandbouRadio: 15 Augustus 2025

Vrydag, 15 Augustus, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis waarna jy kan uitsien:

  • Ons bring jou weer die jongste landbounuus.
  • Ons leer die Oos-Kaapse Jongboer van die Jaar, André Kritzinger, beter ken.
  • Dr Gerrit Scheepers deel veeartsstaaltjies in en om Phalaborwa in ‘Bosdokter’.
  • En Johan Gunter praat in ‘Onder die Hamer’ met die rasdirekteur van die SA Vleismerino-genootskap (SAVM) oor hulle 69ste nasionale veiling. Hy kyk ook na die kleinvee-afslaer en die belangrike rol wat die afslaer in ‘n veiling se sukses speel.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...