LandbouRadio: 11 Augustus 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

In Dinsdag, 11 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dr WA Lombard van Veeplaas het met Friedl von Maltitz, vise-president van Vrystaat Landbou, gesels oor hulle kongrestema vanjaar.
  • Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaard-agentskap, gesels oor melkkulture se gebruike, watter probleme kan intree, en hoe dit reggestel word.
  • ⁠Dr Pieter Haumann, hoof uitvoerende beampte by Fertasa, vertel wat hierdie organisasie doen.
  • ⁠Bernd Klingenberg, mede-aandeelhouer en algemene bestuurder van die Meatmasters-groep, gesels oor varkvleisverbruik in Suid-Afrika.

Vandag se program is aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...