LandbouRadio: 7 Augustus 2026

In Vrydag, 7 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met ‘n kraakvars landbounuusbulletin.
  • Dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, gesels oor die doeltreffendheid van bek-en-klouseer entstof en inentings.
  • ⁠Johan gesels met die 2026 Pretoria Lamb Champs-wenner, Gerhard Lourens, oor sy boerdery, sy deelname en hoe hy die kompetisie ervaar het.
  • ⁠Theo Hoffman, voorsitter van die Bosvelder Studiegroep, gesels oor die groep se veiling wat op 22 Augustus plaasvind.
  • ⁠Lourens du Plessis van Louma Boerdery vertel meer oor Nedibest Brahmane en hulle veiling wat op 20 Augustus net buite Thabazimbi plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos,...

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...