Estimated reading time: 1 minute
In Maandag, 13 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Prof Johan Willemse is eerste aan die woord met sy weeklikse markverslag.
- Johan gesels met dr Carel Wessels, senior tegniese assistent by die Landbounavorsingsraad, oor huishoudelike voedselonsekerheid.
- John Melville gesels oor jou lammeroes.
- Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Hendrik Jordaan, ‘n Suid-Afrikaner wat in Argentinië woon, oor die Brangus Global Exchange-projek en die afvaardiging wat Suid-Afrika onlangs besoek het.
Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.