LandbouRadio: 17 Maart 2026

In Dinsdag , 17 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende gesprekke:

  • Richardt Venter, kuilvoerkonsultant, gesels oor pH-vlakke in kuilvoer.
  • Dr Heinz Meissner van Melk SA gesels oor hulle DESTiny-navorsingsprojek.
  • Susan Marais van Plaas Media het tydens die onlangse klimaatslim beesproduksiewerkswinkel met prof Michiel Scholtz van die LNR gesels oor fenotipiese seleksie en hoe dit op beeste se voorkoms betrekking het.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met dr Gerhard Niemand oor die verbouing van boegoe in Suid-Afrika.
  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor gee vir ons die nuutste wolmarkpryse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...