Estimated reading time: 1 minute
Die Suiwelstandaardagentskap (SSA) het vroeër in September hulle Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas)-akkreditasie ontvang. Jompie Burger, besturende direkteur van die SSA, het in die Plaas TV-ateljee kom kuier om meer hieroor te praat.
Het jy al vir die volgende SSA-webinaar geregistreer? Klik hier vir meer inligting en registreer vandag nog, teen geen koste nie!
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.
Lees meer hier oor bek-en-klouseer in die melkbeddryf.


