RSG Landbou: 28 Augustus 2025

Presisieboerdery, Nampo Kaap, vleispryse en weer is vandag in RSG Landbou bespreek.

Datamars praat oor presisieboerdery

Presisieboerdery in beeskuddes en voerkrale was een van die onderwerpe. Schalk de Villiers van Datamars beantwoord ‘n paar vrae.

Meer oor Nampo Kaap

Dan is Nampo Kaap om die draai en Chrystal van Wyk vertel wat vanjaar vir die jeug, vroue en diereliefhebbers aangebied word.

Vleispryse en weer

Chris Derksen is soos altyd op sy pos met die week se vleispryse en Johan van den Berg gesels weersake.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...