Monday, March 10, 2025

Plaas TV ry van kongres tot kongres

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • During the 2019 State of the Nation Address, President Cyril Ramaphosa announced that as part of government’s re-imagined industrial strategy, it would develop several Sector Master Plans to help create conducive conditions for industries to grow. The sugar industry was one of the key sectors identified and that’s how the South African Sugar Value Chain Master Plan 2030 came into being. Adv Fay Mukaddam, the Chairperson of the South African Sugar Association, elaborates on this.
  • Where are we in terms of animal production and genetics in Southern Africa, and have we reached the limits in animal production yet? Questions like these were examined at this year’s 54th annual South African Society for Animal Science (SASAS) Congress which took place from 3 to 5 July at the East London Convention Centre. Among this year’s highlights was a student quiz and debate, each sponsored by Plaas Media.
  • Die Suid-Afrikaanse bloubessiebedryf het die afgelope paar jaar heelwat uitdagings in die gesig gestaar, maar bly stabiel te midde van logistieke kwessies by veral die land se hawens. Plaas Media se Hugo Lochner het met Elzette Schutte van Berries ZA hieroor gesels.
  • AgriSA se jaarkongres word in Oktober vanjaar met ‘n splinternuwe baadjie in Kaapstad aangebied. Johann Kotzé, hoof uitvoerende beampte van AgriSA, brei hieroor uit. Hy gee ook perspektief oor die onlangse identiteitsverandering in die organisasie se naam.
  • Dit gaan oor die algemeen goed met landbou in die Wes-Kaap met die hoë intensiteit reën wat onlangs in die streek geval het. Een van die faktore wat bydra tot die sukses van landbou in dié provinsie is ‘n werkende landboudepartement. Plaas Media se Hugo Lochner het met Jannie Strydom, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, hieroor gesels.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Die bestuur van somatiese seltelling in melkbeeste (Deel 1)

Estimated reading time: 5 minutes Hoë somatiese seltelling (SST) in melkkoeie is ’n simptoom van...

On buying a cheaper Chinese vehicle

Estimated reading time: 4 minutes Gert, our farm mechanic, often gets consulted by young staff...

The future calf in mind: Supplementation of beef cows

Estimated reading time: 5 minutes The nutritional requirements of beef cows change as they proceed...

Laat die beeste die praatwerk doen

Estimated reading time: 7 minutes Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar...