RSG Landbou: 20 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Prysoordrag in die rooivleiswaardeketting bly ‘n veelbesproke onderwerp. Dr Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie beantwoord die volgende vrae: Neem die kleinhandelspryse af wanneer karkaspyse daal? Wat word bedoel met prysoordrag in die rooivleiswaardeketting? Wat is die verskil tussen karkaspryse en kleinhandelspryse? Hoekom word die prys verlaag om vraag te stimuleer?

Dan kuier Solitha Kruger, ‘n derdejaar-veeartsenystudent in die ateljee om ons meer van die Semonkong Hospital Trust te vertel. Dis ‘n veearts-uitreik in Lesotho en ons hoor hoe dié studente hulle hande en harte oopmaak vir mens en dier in dié omgewing.

Ons het ook soos gewoonlik nuus oor die weer en vleispryse.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Voorbereiding vir ’n dissiplinêre verhoor

Estimated reading time: 4 minutes Werkgewers moet seker maak wat van hulle verwag word voor...

Topskaapboer floreer met ’n simplistiese lae-inset benadering

Estimated reading time: 7 minutes Wikus Bekker, ’n Dohne-Merino-boer van die plaas Geluksdam by Edenburg...

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en...

Cover crop mixes: Composition and species for summer

Estimated reading time: 7 minutes Soil health is a key objective when designing a cover...