Friday, December 13, 2024

Sterk fokus op bevordering van boerderypraktyke – Plaas TV

Estimated reading time: 3 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Bell Forestry & Ag was created as an independent business unit in 2022 and places a strong focus on accessibility and sales. Plaas TV spoke to a few role-players about what the company has to offer during Nampo 2024.
  • Kunsmis speel ‘n integrale rol in voedselsekerheid en Yara plaas ‘n sterk fokus op die bevordering van volhoubare boerderypraktyke om uiteindelike produktiwiteit op plase te verbeter. Uys Meiring het by die afgelope Nampo Oesdag hieroor uitgebrei.
  • TWK het onlangs sy halfjaarresultate bekendgemaak. Die resultate vir die tydperk wat op 29 Februarie 2024 geëindig het, is ernstig deur ’n naburige brand geaffekteer. André Myburgh brei nou hieroor uit.
  • The Royal Agricultural Exhibition, held at the Royal Showgrounds in Pietermaritzburg from 22 to 18 May 2024, focussed on providing a much-improved experience for breeders and farmers, while also providing interested members of the public with a dedicated and informative agricultural event. Keep your eyes peeled for feedback on this event on the Plaas TV YouTube channel.
  • Most of us are aware and concerned about the current climate crisis and how our habits are threatening the future of our planet and our sea life. Today is World Ocean Day and Marco Coelho, head of supply chain and procurement at Ocean Basket, joins us now to talk about their initiatives.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Brommers kan ‘n skaap lewendig opvreet

Estimated reading time: 4 minutes Brommers wat skape aanval, vreet die diere feitlik lewend op. Groenbrommers...

Only an effective vaccination plan can prevent lumpy skin disease

Estimated reading time: 6 minutes Every year producers suffer substantial losses because of their cattle...

Feeding for fertility: How early-life nutrition impacts dairy herds

Estimated reading time: 7 minutes The Guinness World Record holder cow for lifetime milk production,...

Só lyk ’n goeie voerkraallam

Estimated reading time: 5 minutes Die ideale voerkraallam is laat-volwasse, toon uitstekende groei, handhaaf goeie...