Thursday, December 12, 2024

RSG Landbou: 30 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

KI, oftewel kunsmatige intelligensie, en die gebruik van data gaan toeneem in landbou en finansiële instellings gebruik data al meer om finansieringsbesluite te neem. Loffie Brandt van Absa Agribesigheid het tydens Aartappels SA se kongres hieroor gesels.

Dr Shaun Morris van Octavoscene brei uit oor die doel van hulle voerkraal-inligtingsdag en die grootste uitdagings wat dié bedryf tans in die gesig staar.

Verder gee Francois Smit van die Boran-beestelersgenootskap terugvoer oor hul nasionale veiling.

Dan kan ons weer ‘n Bonsmara-produksieveiling op 14 Augustus verwag. Chris Krugell van Bloemendal Bonsmaras brei nou uit.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Brommers kan ‘n skaap lewendig opvreet

Estimated reading time: 4 minutes Brommers wat skape aanval, vreet die diere feitlik lewend op. Groenbrommers...

Only an effective vaccination plan can prevent lumpy skin disease

Estimated reading time: 6 minutes Every year producers suffer substantial losses because of their cattle...

Feeding for fertility: How early-life nutrition impacts dairy herds

Estimated reading time: 7 minutes The Guinness World Record holder cow for lifetime milk production,...

Só lyk ’n goeie voerkraallam

Estimated reading time: 5 minutes Die ideale voerkraallam is laat-volwasse, toon uitstekende groei, handhaaf goeie...