RSG Landbou: 3 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

‘n Nguni-boeredag is onlangs naby Harrismith aangebied. Een van die hoof-besprekingspunte was die rol van dié beesras in voerkraalproduksie. Christopher Sparks gee nou terugvoer.

Dis weer die tyd van die jaar wanneer SAMIC, oftewel die South African Meat Industry Company, produsente vereer vir hoë gehalte karkasse. Hennie Gerber praat oor die verskillende kategorieë en waarna gekyk word tydens die proses van beoordeling.

Verder gesels Jan Schoeman van Oktavia Beefmasters oor hul produksieveiling en algehele uitverkoping van 12 Julie by die Warmbad-veilingskrale.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die boublokke van ’n lêhen-onderneming

Estimated reading time: 7 minutes Alan Saunders, voormalige president van die Suider-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa),...

Heterosis: The breeding tool to improve beef production

Estimated reading time: 4 minutes Heterosis is the mating of two different types, or...

Die geheim van goeie somatiese seltellings in ‘n melkkudde

Estimated reading time: 5 minutes Etienne Zeeman van die plaas, Leeurivier, naby Swellendam produseer...

Die onskatbare voedingswaarde van soja-oliekoek

Estimated reading time: 4 minutes Soja-oliekoek bly een van die heel belangrikste insluitingskomponente in...