Thursday, March 13, 2025

RSG Landbou: 28 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap

Die nasionale veiling van die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika vind eersdaags by die Afridome in Parys plaas. Sytze Smit vertel ons meer.

Dan het Agri Wes-Kaap hul jaarkongres by Goudini aangebied. Jannie Strydom vertel wat daar gebeur het en ons hoor ook van die Wes-Kaapse Minister van Landbou, dr Ivan Meyer.

Bio is lewe, en sekuriteit beteken ons hou lewe aan die gang. Dit is die woorde van die bekende veearts, dok Faffa Malan. Hy was ook een van die sprekers by die Overberg Herkouersdag.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Brahman Beestelersgenootskap.

Daar is een vleisbeesras in Suider-Afrika wat die samestelling van kommersiële kuddes verander het weens sy veelsydige prestasie. Kosmeties of geneties is die ras in die kommersialisering van die veebedryf ‘n opsie waarmee rekening gehou moet word. Die bydrae wat tot die stoet- en kommersiële bedryf gemaak is, kan as merkwaardig beskryf word.  

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Wolsake by IWTO-rondetafel uitgepluis

Estimated reading time: 4 minutes Die Internasionale Woltekstielorganisasie (IWTO) se jaarlikse rondetafel bied ’n platform...

The central role of the Wool Forum and Wool Testing Bureau

Estimated reading time: 4 minutes The continuing struggles of the global economy post 2020 is...

Cutting-edge technology for diagnosing cattle abortions

Estimated reading time: 5 minutes Abortions that occur as a result of pathogen infections lead...

Beef and sheep carcass block test and its relevance in South Africa

Estimated reading time: 11 minutes The last official block test performed on South African beef...