Tuesday, February 4, 2025

RSG Landbou: 25 September 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Saadverskaffers streef voortdurend daarna om met nuwe navorsing hoër opbrengste vir die produsent te verseker. Martin Brandt van Pioneer Saad gesels oor die sukses van hul digitale agronomiese proewe.

Mighael van Schalkwyk van die Universiteit van Stellenbosch was een van die wenners van vanjaar se AFMA inter-universiteite skrywerskompetisie. Hy vertel van sy inskrywing wat op perlemoenvoer gefokus het.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer Saad.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Korrekte bewyslewering is belangrik

Estimated reading time: 4 minutes Tydens dissiplinêre verhore en arbitrasieverrigtinge is die werkgewer verantwoordelik om...

As die SAPD weier om klagtes te aanvaar en ondersoeke nie vorder nie

Estimated reading time: 5 minutes Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word deur die Grondwet van die...

The consequences of not reporting livestock theft

Estimated reading time: 5 minutes South Africa is unique in publishing official livestock theft statistics,...

Predation takes on new dimensions

Estimated reading time: 7 minutes Jackals and caracals remain Karoo livestock producers’ greatest concern, with...