Monday, March 10, 2025

Plaas TV: Die landbousektor bars uit sy nate

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Die 40-jarige Dean Barnard van Waboomskraal in die George-omgewing is vanjaar aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar. Ons gesels met hom oor sy suksesresep.
  • Kubota het oor die afgelope jare heelwat tyd en geld belê in navorsing en tegnologie, en om huidige reekse te vergroot na onder andere trekkers met meer perdekrag. Kubota se Jan Schoeman en Dennis van der Merwe het gedurende die afgelope Nampo Oesdag hieroor gesels.
  • The sixth Parliament wrapped up its work during April 2024 and the seventh Parliament started work in June 2024 when the new members of Parliament were sworn in. Annelize Crosby, head of legal intelligence at Agbiz joins us now to give us a summary of important bills and policies, and the effect that it will have on agriculture.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Die bestuur van somatiese seltelling in melkbeeste (Deel 1)

Estimated reading time: 5 minutes Hoë somatiese seltelling (SST) in melkkoeie is ’n simptoom van...

On buying a cheaper Chinese vehicle

Estimated reading time: 4 minutes Gert, our farm mechanic, often gets consulted by young staff...

The future calf in mind: Supplementation of beef cows

Estimated reading time: 5 minutes The nutritional requirements of beef cows change as they proceed...

Laat die beeste die praatwerk doen

Estimated reading time: 7 minutes Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar...