Sunday, March 9, 2025

LandbouRadio: 6 Februarie 2025

In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na gesprekke oor die volgende:

  • Izak Hofmeyr praat oor tien eienskappe wat ‘n perd se gedrag verduidelik.
  • Dr Mark Chimes praat oor brusellose by melkkoeie.
  • Malan Davey van WRSA Naboom vertel meer oor die Jimie Malan-wisseltrofee.
  • En Xander Levendal gesels oor die belangrikheid van korrekte bewyslewering tydens dissiplinêre en arbitrasieverhore.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

On buying a cheaper Chinese vehicle

Estimated reading time: 4 minutes Gert, our farm mechanic, often gets consulted by young staff...

The future calf in mind: Supplementation of beef cows

Estimated reading time: 5 minutes The nutritional requirements of beef cows change as they proceed...

Laat die beeste die praatwerk doen

Estimated reading time: 7 minutes Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar...

Damage caused by game: Who is legally liable?

Estimated reading time: 5 minutes This raises the question as to whether someone can be...