In vandag se LandbouRadio:
- Ons kraakvars weeklikse nuusbulletin.
- ‘n Onderhoud met Sakkie Nell van die Nell Quattro-boerbokstoet oor hul produksieveiling en 100 jaar-vieringe.
- David Brandt gesels oor modellering en voeding vir braaikuikens.
- En in ons weeklikse ‘Onder die hamer’-insetsel, praat Johan Gunter oor naspeurbaarheid by lewendehawe.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.