Groot nuus in die landbousektor op Plaas TV

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Potatoes SA brings viewers up to date with the current market trends as well as the performance of local potato production.
  • There has been friction between South Africa and the United States for quite some time now. Wolfe Braude of Agbiz explains what led to this, and the effect it can have on our agricultural industry.
  • Die George Landbouskou word al vir 163 jaar aangebied en spog vanjaar met ‘n opwindende, stampvol landbouprogram. Corné Botha brei nou hieroor uit.
  • SAMIC, the South African Meat Industry Company, recently hosted their 27th National Carcass Competition in Pretoria. A Dorper sheep farmer from Carnarvon, Bertus Steenkamp, was once again the star of the evening, achieving 99,50% for his carcass. More than 60 achievers received awards and in the midst of the excitement, Plaas TV managed to speak to a few of them.
  • Die belangrikheid van betroubaarheid in die landbousektor was die fokus van Agri Wes-Kaap se afgelope jaarkongres, wat onlangs by Goudini Spa in Rawsonville gehou is. Plaas Media het hier met ‘n paar rolspelers gesels.
  • Byna 400 besoekers het na vanjaar se Overberg Agri Herkouerdag in die Wes-Kaap gestroom. Die fokus van die geleentheid was op die winsgewindheid van intensiewe stelsels. Plaas Media was die trotse mediaborg van dié dag en Hugo Lochner het hier met ‘n paar rolspelers en sprekers gesels.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Voorbereiding vir ’n dissiplinêre verhoor

Estimated reading time: 4 minutes Werkgewers moet seker maak wat van hulle verwag word voor...

Topskaapboer floreer met ’n simplistiese lae-inset benadering

Estimated reading time: 7 minutes Wikus Bekker, ’n Dohne-Merino-boer van die plaas Geluksdam by Edenburg...

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en...

Cover crop mixes: Composition and species for summer

Estimated reading time: 7 minutes Soil health is a key objective when designing a cover...