Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- Die Swellendam-skou is vanjaar vir die 192ste keer aangebied en het met ‘n stampvol program en uitstekende bywoning gespog. Plaas Media se Hugo Lochner het ook die skou bygewoon, en hier met ‘n paar rolspelers gesels.
- Early in February, it was announced that the Competition Commission will conduct a market inquiry into the poultry industry value chain. The commission’s chief economist, James Hodge, discussed the matter with Plaas Media’s Susan Marais.
- Groot vordering is vroeër in die jaar deur Aartappels SA gemaak toe kwarantynmaatreëls wat as gevolg van die pepper ringspot-virus ingestel was, opgehef is. Dirk Uys brei nou hieroor uit.
- The Southern African Poultry Association has expressed its apprehension regarding the International Trade Administration Commission of South Africa’s recommendation to the minister of trade, industry and competition, to implement certain rebates for frozen poultry imports. According to CEO of Sapa’s broiler division, Izaak Breitenbach, these rebates might lead to a short-term oversupply in poultry meat, which can have a devastating long-term effect on the industry. Plaas Media’s Susan Marais recently discussed this with Breitenbach.
- Merino-liefhebbers kan weer eersdaags uitsien na vanjaar se BKB Merino Classic wat van 24 to 26 April by die Bloemskou aangebied sal word. Willie van Heerden van Merino SA brei nou hieroor uit.
Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.
Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!
Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.