Thursday, March 6, 2025

SSA – 2024 was ‘n jaar van veerkragtigheid

Die Suiwelstandaardagentskap het in 2024 ‘n hele paar hoogtes bereik en kan volgens besturende direkteur, Jompie Burger, met die woord “veerkragtigheid” opgesom word. In die onderstaande potgooi, deel hy ‘n paar doelwitte vir 2025 en die oorwinning van die jaar wat verby is.

Luister nou na hierdie onderhoud.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

On buying a cheaper Chinese vehicle

Estimated reading time: 4 minutes Gert, our farm mechanic, often gets consulted by young staff...

The future calf in mind: Supplementation of beef cows

Estimated reading time: 5 minutes The nutritional requirements of beef cows change as they proceed...

Laat die beeste die praatwerk doen

Estimated reading time: 7 minutes Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar...

Damage caused by game: Who is legally liable?

Estimated reading time: 5 minutes This raises the question as to whether someone can be...