Sunday, September 29, 2024

Die jeug kraai koning – dié week op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • NAMPO Kaap 2024, aangebied deur Graan SA in samewerking met Bredasdorp Park NPC, het nog ‘n suksesvolle ekspo van 11-14 September 2024 aangebied. Die vierdag-geleentheid het vanjaar ‘n rekordgetal van 45 894 besoekers gelok. Plaas Media is die trotste mediaborg van Nampo Kaap en Plaas TV kon al die aksie op kamera vasvang. Hou die Plaas TV-kanaal dop gedurende die volgende paar dae vir verdere terugvoer van dié geleentheid, en sy uitstallers.

Lees hier meer oor Nampo Kaap 2024.

  • The final leg of Plaas Media’s 2024 Toyota SA National Young Auctioneers Competition was held at Nampo Cape 2024 and participants from various provinces in South Africa battled it out to be crowned the best young auctioneer of the year. Watch the video to meet this year’s winner.
  • The University of Pretoria’s Agric Feedlot Challenge has kicked off. Overseeing and assisting with the recent processing were Dr Jarred Morris of Octavoscene, and Xander Nieuwoudt of Kyron Agri, ensuring that the lambs are all ready and healthy for their 60-day stay at the UP Experimental Farm. Plaas TV spoke to the role-players involved with the processing. Watch it here:
  • The UP Agric Feedlot Challenge recently kicked off, and in preparation for the challenge, the University of Pretoria’s (UP) fourth-year animal science students mixed their feed at UP’s experimental farm in Pretoria. Assisting them with this was Johan Mouton and Erin Graham of Molatek, one of this year’s feedlot challenge sponsors. Watch it here:
  • Willem Engelbrecht van Piet Citrus-boerdery naby Marble Hall is onlangs as Agri Limpopo se Jongboer van die Jaar aangewys. Hy deel nou sy suksesresep.

Sou jy laasweek se onderhoud met die Jongboer van die Jaar, Oos-Kaap, gemis het, vind die skakel hier.

  • Die AFMA inter-universiteite skrywerskompetisie is oop vir finale jaar en nagraadse veekundestudente wat by enige Suid-Afrikaanse Universiteit geregistreer is. Die kompetisie bevorder studentedeelname in die veevoerbedryf en moedig wetenskaplike bydrae aan. Mighael van Schalkwyk van die Universiteit van Stellenbosch is een van vanjaar se wenners en hy brei nou hieroor uit.

Meer oor Jamie Fourie, die ander AFMA-skrywerskompetisiewenner.

  • Die jaarlikse LRF Veeskool by Aldam is om die draai. Voorsitter, Johan Styger vertel ons nou wat op die spyskaart is.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Must read

Statutêre maatreëls vir wintergrane afgekondig

Die minister van landbou, John Steenhuisen het vandag, 27 September 2024, statutêre maartreëls vir wintergrane laat afkondig wat vanaf 1 Oktober 2024 ingevorder moet word. Die doel van die statutêre heffings is om finansiële bystand...

Agri NK hou sy 45ste kongres in Kimberley

Estimated reading time: 10 minutes Wat is my en die georganiseerde landbou se verantwoordelikheid in die landbou? Dit was die vraag waarmee Willem Symington, president van Agri Noord-Kaap (Agri NK), die organisasie se 45ste jaarkongres...

’n Suid-Afrikaanse Wolbemagtigingstrust vir ekonomiese vooruitgang en ontwikkeling

Estimated reading time: 3 minutes ’n Wolbemagtigingstrust wat swart ekonomiese bemagtiging binne-in die Suid-Afrikaanse wolbedryf, van plaasvlak regdeur die waardeketting sal bevorder, is vandeesmaand bekendgestel. Cape Wools SA het sowat 18 maande gelede ’n proses...

Wees waaksaam met snotsiekte

Estimated reading time: 5 minutes Snotsiekte rig jaarliks groot skade in veetroppe aan. Dit is ’n virussiekte wat deur wildebeeste na vee oorgedra word. ’n Kenmerk van die siekte is die etterige neus- en oogafskeidings wat...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou. Luister nou na hierdie week se weerverslag soos op 26...