Die Suiwelstandaardagentskap is besig om hulle laboratorium uit te brei om sodoende vir brusellose in melkprodukte ook te toets. Jompie Burger vertel ons nou meer.
Luister nou na hierdie onderhoud.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.