Estimated reading time: 3 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- The 2024 Royal Agricultural Exhibition, held at the Royal Showgrounds in Pietermaritzburg from 22 to 18 May 2024, focussed on providing a much-improved experience for breeders and producers, while also providing interested members of the public with a dedicated and informative agricultural event. Keep an eye on the Plaas TV YouTube channel for feedback on this event.
- Animal Science is an ever-evolving industry and students could recently benefit from exposure to the opportunities that the industry has to offer. Watch the video for feedback.
- Kobus Pieters van Big 5 Mac op Hazyview, is vanjaar aangewys as Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar. Big 5 Mac is makadamiakwekers, -verwerkers en -uitvoerders. Lise Roberts gesels met hom oor hierdie prestasie, en sy suksesresep.
- Bekende rugbyster, Os du Randt, het verlede jaar as handelsmerkambassadeur by Kubota aangesluit en was ook by die afgelope Nampo Oesdag teenwoordig waar hy met produsente en rolspelers oor dié handelsmerk gesels het.
- Vanjaar se LRF Veeskool wat van 9 tot 11 Oktober by Aldam plaasvind, gaan fokus op veerkragtigheid en ‘n paneel van kundiges gaan produsente gedurende hierdie paar dae toerus om meer suksesvol te wees. Johan Styger brei nou hieroor uit. Plaas Media is die trotse mediaborg van die LRF Veeskool.
- In Mei 2019, het die suiwelbedryf ‘n belangrike mylpaal bereik met die amptelike opening van die Suiwelstandaardagentskap se onafhanklike laboratorium. Hierdie laboratorium bied ‘n kritiese diens aan die bedryf, handel en die verbruikers. Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap brei nou hieroor uit.
- The 2024 Agbiz Congress theme acknowledged the changing global landscape but shifted the focus towards sustaining growth in this uncertain environment. Expert speakers shared their insights on how to mitigate and adapt to the challenges posed by geopolitical, climatic and social instability. The Plaas TV team was also there, and Lise Roberts spoke to a few roleplayers about these issues.
Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.
Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!
Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.