Veldbrande: Bly uit die spervuur met goeie risikobestuur
Vanjaar het dit oral in Suid-Afrika goed gereën en die gras in die veld staan hoog. Selfs waar daar nie gereeld veldbrande voorkom nie, is produsente bekommerd oor moontlike brande wat kan ontstaan. Baie mense glo egter dit is nie juis ’n probleem nie en dit lyk dalk eenvoudig om ’n vuur te blus, maar … Continue reading Veldbrande: Bly uit die spervuur met goeie risikobestuur
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed