Trekkerverkope lig sy kop

Suid-Afrikaanse trekkerverkope het almal in Julie vanjaar verras toe daar byna 34% meer trekkers as in Julie 2024 verkoop is.  Willie Human, voorsitter van die Suid-Afrikaanse landboumasjienerie-assosiasie (Saama) sê die vorige jaar was oor die algemeen ’n swak jaar en daar was in Julie 2024 altesaam 563 trekkers en 8 stropers verkoop. In dieselfde maand … Continue reading Trekkerverkope lig sy kop