Tref voorsorg teen siektes in ’n intensiewe skaapstelsel

Dr D’Wall Hauptfleisch, ’n veearts van Villiers en Frankfort, raai produsente aan om ’n punt daarvan te maak om ’n pad met hul veearts te stap, veral as hulle met skape in ’n intensiewe stelsel wil boer. Smoor geslagsiektes in die kiem. Hy definieer ’n intensiewe veeboerdery soos volg: “Indien ’n mens ’n ram vir … Continue reading Tref voorsorg teen siektes in ’n intensiewe skaapstelsel