Stram tariefmeganisme rem koringbedryf
Die Suid-Afrikaanse koringbedryf is in ‘n kritieke toestand wat die volhoubaarheid van die bedryf in gevaar stel. Koringprodusente veg teen toenemende insetkoste, lae internasionale pryse en onvoldoende markbeskerming, sê Richard Krige, voorsitter van Graan SA. Die organisasie doen ‘n beroep op al die rolspelers in koring se waardeketting, insluitend die publiek en die regering, om … Continue reading Stram tariefmeganisme rem koringbedryf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed