Só ry ‘n familieboerdery die voerkraaltrein

“As die trein op die stasie is, moet jy reeds daar wag. Jy kan nie dan by die stasie wil aankom nie.” Hierdie woorde van Jan Boshoff, patriarg van Jan Boshoff Boerdery, is die rede waarom dié Delmas-familieboerdery in Mpumalanga nie sporadies die voerkraalbedryf betree en weer verlaat nie. Dit beteken egter nie dat die … Continue reading Só ry ‘n familieboerdery die voerkraaltrein