Rambestuur en winsgewendheid (Deel 1)

Noukeurige bestuur van ramme en optimale lamproduksie gaan hand aan hand met ’n winsgewende skaapboerdery. In hierdie eerste uitgawe van ’n reeks artikels oor winsgewende rambestuur, kyk ons na enkele strategiese punte om te verseker dat die ramme in jou kudde hul sout werd is. Voeding vir semenproduksie In die konteks van ramvoorbereiding voor paartyd, … Continue reading Rambestuur en winsgewendheid (Deel 1)