Plaagdoders: Wanneer foute duur lesse word
Presisieboerdery word dikwels laks toegepas. Dit lei daartoe dat basiese beste praktyke afgeskeep of heeltemal oor die hoof gesien word. Selfs met toegang tot gevorderde tegnologie kan swak of verkeerde advies van diensverskaffers, sowel as foute tydens plaagdodertoediening, ernstige gevolge hê. So waarsku dr Charlie Reinhardt, voormalige professor en hoof van die departement plantproduksie en … Continue reading Plaagdoders: Wanneer foute duur lesse word
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed