Palmer amarant en weerstand: ’n Bose kombinasie
’n Amerikaanse variant van die bekende misbredie kan plaaslike voedselproduksie geweldig benadeel. Ingrid Boshoff, tegniese onkruiddoderkenner by Syngenta Suid-Afrika, verduidelik hoe Palmer amarant, ook bekend as Palmer-misbredie, met vroeë, vinnige en effektiewe optrede suksesvol beheer en uitgeroei kan word. Palmer amarant (Amaranthus palmeri) is ’n onkruid wat saaiboere hoofbrekens besorg omdat sy samestelling en weerstand … Continue reading Palmer amarant en weerstand: ’n Bose kombinasie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed