Wanneer ’n uitbreking van bek-en-klouseer (BEK) plaasvind, val die fokus gewoonlik onmiddellik op die beheer van dierebewegings. Wat egter dikwels onderskat word, is die rol wat voertuie in die oordrag van die virus tussen plase speel. Vanuit ’n ingenieursoogpunt moet biosekuriteit nie as ’n los stel reëls beskou word nie, maar as ’n beheerde stelsel … Continue reading Riglyne vir die ontsmetting van voertuie tydens ’n BEK-uitbreking: ’n Ingenieursbenadering tot praktiese plaasbiosekuriteit
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed