Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 2)

Heelwat faktore moet in ag geneem word wanneer noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery oorweeg word. Die volgende is kortliks die belangrikste riglyne vir verskillende klasse skape gedurende die verskillende fisiologiese stadiums in hul produksiesiklus, om ’n skaapboerdery hoogs winsgewend te maak. Die artikel is die tweede in ‘n reeks. Klik hier om Deel … Continue reading Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 2)