RPO Oos-Kaap: Naspeurbaarheid is nié ‘n vloekwoord nie
Dieregesondheid, biosekuriteit en die ekonomiese gevolge van plaaslike siekte-uitbrekings op rooivleisuitvoere het die gesprek tydens vanjaar se Rooivleisprodusente-organisasie Oos-Kaap (RPO OK)-kongres op 7 Augustus oorheers. Frik van Rooyen, voorsitter van die RPO OK, het gesê siektebeheer is tans die organisasie se grootste bekommernis. Hy het ’n pleidooi aan die Oos-Kaapse rooivleisprodusente gelewer om enige verskille … Continue reading RPO Oos-Kaap: Naspeurbaarheid is nié ‘n vloekwoord nie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed