’n Meer natuurlike benadering tot veeboerdery
Veeplaas het onlangs by die plaas Avondale in die Queenstown-distrik besoek afgelê, waar Simon Sutton sy boerdery bedryf deur die wyse waarop wilde diere in die dae voordat heinings opgerig is vrylik kon rondbeweeg, na te boots. Simon het in 2011 die leisels op Avondale oorgeneem en sodoende in die voetspore van sy oorlede pa … Continue reading ’n Meer natuurlike benadering tot veeboerdery
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed